preke

So af en toe dan skryf ek ‘n preek in sy geheel uit. Dan laai ek dit hier op vir wie sou belangstel. Hier en daar is elemente uit die liturgie moontlik deel van die dokument, maar hoofsaaklik is dit net die teks van die preek. Wanneer ek preke vol uitskryf beteken dit gewoonlik dat om een of ander rede wou ek mooi dink oor hoe ek iets gaan formuleer.

Gebed in lydingstyd

27 Maart 2011, NG Suikerbos – Psalm 22

Ek glo in die kerk: ‘n geloofsbelydenis
13 Maart 2011, Familiekerk NG Kameeldrif – Fillipense 2:5-11

Jesus droom. Lennon droom. Ons droom.
26 September 2010, NG Riebeeckpark – Matteus 5:3-12

Die ontmande Etiopiër en die kerk van die laastes
6 Junie 2010, Familiekerk NG Kameeldrif – Handelinge 8:26-40

Hemelvaart: God gaan weg sodat ons God kan vind
13 Mei 2010, Familiekerk NG Kameeldrif - Lukas 24:45‐53; Handelinge 1:4‐5

Emmaus, Eugene Terre’Blance en die kerk
11 April 2010, Familiekerk NG Kameeldrif - Lukas 24:13‐35

Maak die paaie reguit
31 Desember 2010, Familiekerk NG Kameeldrif & 27 Desember 2010, NHK Oos‐London - Lukas 3:1-9 (14)

Wat het ek lief wanneer ek my God liefhet?
5 Oktober 2009, Familiekerk NG Kameeldrif – verskeie tekste

Jesus, Calvyn, emergence en godsdienstigheid
26 Julie 2009, Familiekerk NG Kameeldrif - Matteus 12:1‐14

‘n Gemeenskap van Swakkelinge
5 Junie 2009, NG Halfwayhouse - 2 Korintiërs 11:21b‐12:10

Matteus se Judas en die koninkryk
31 Maart 2009, Familiekerk NG Kameeldrif - Matteus 26 en 27 se gedeeltes oor Judas

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 1,567 other followers