is ek ‘n Millenial?

Ek gaan die die vraag try antwoord nie. Gebore in ’84, blootgestel aan rekenaars sedert seker omtrent ’86/87 of something. Op die internet sedert 2000. Gewoonlik is ek van die eerstes onder my direkte vriende, eerste op Facebook, eerste om te begin blog, eerste op twitter… ja, baie ander doen dit voor my, maar ek neem deel voor baie van my Afrikaner maatjies wat op dieselfde plekke as ek bly eers weet van die goed. Is ek ‘n Millenial? Ek gee nie eintlik ‘n hel om nie.

Maar ek weet wel dat hierdie storie, oor ‘n oorlog tussen verskillende maniere van kyk na dinge en goed organiseer, ‘n oorlog tussen Boomers en Millenials, waar X’ers moet kant kies, my wel intrigue. Thanx vir Troy Bronsink wat die link gepost het. Ek het nie die hele ding gelees nie, van so halfpad af net gescan, maar wat my nogals getref het was hierdie:

…the three generations involved process the world with different primary cognitive stances. The Boomers attempt to understand the world with words, and the best they can do is talk to themselves. The Gen X’ers try to avoid conflict by seeking solace in data and a relentless focus on reality. The Millenials are blissfully unaware of larger dynamics and just go ahead and create.

As Millenial beteken ek kan nie die argument verstaan nie, dan is ek nie ‘n Millenial nie. As dit beteken ek kan nie realiteit raaksien nie, dan is ek ook nie. Maar as dit beteken ek neuk in ‘n ding net omdat ek ‘n gutt-feel het, en figure die woorde en syfers uit on-the-go… wel, dan moet ander maar besluit of ek ‘n Millenial is.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: