‘n kerk wat werk?

Ek’s nou besig om ‘n artikel van LeRon Schults te lees. Hy quote iemand anders vanuit die sosiologie wat die volgende gesê het:

In short, we predict that a wide variety of religions will continue to coexist, but that the winners will be those which put people in touch with a God beyond self, make a difference, sustain supportive and affective communities, emphasize experience, have a political or economic job to do, and empower.

Baie probeer deesdae sê hoe die kerk van die toekoms gaan moet lyk. Ek het self ook al probeer. En ek sal waarskynlik nog ‘n paar keer probeer in die maande wat kom. Kom ek voeg net een ding by Schults se quote by: Dit gaan ‘n godsdiens moet wees wat regkry om sy tradisie te kontekstualiseer. Wat ek bedoel is, dit is ‘n godsdiens wat sy tradisie ernstig opneem (ek sal die vinger wys vir vandag los, maar ‘n paar kerke wat ek darem vandag sien, veral nogals die wat baie op televisie kom, het nog nooit gaan luister na die geskiedenis van die kerk nie), maar wat ook sy konteks ernstig opneem (laat ek weer die vinger wys, maar dit lyk my regtig op party plekke nog nie gehoor het dat die konteks verander het nie. Quantum-fisika, sisteem teorieë en litirêre kritiek is deel van ons wêreld). Daar waar ons ryk teologiese tradisie en ons konteks mekaar werklik vind, daar kan iets beautiful plaasving. Maar ek dink steeds daai ouens wat Schults quote is reg.

So, wat dink jy moet bykom of weggevat word?

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: