millenials en die politiek

‘n qoute oor 20-something kiesers en die komende verkiesing uit die Sowetan:

A total of 1,648,189 new voters have signed up to cast ballots in the country’s fourth democratic elections, the Independent Electoral Commission (IEC) said in a statement.

“We are proud to say that this was our most successful registration drive since 2000,” IEC chairwoman Brigalia Bam said.

Nearly 80% of the new registrations were from people under 30, pushing the overall number of youth registered to vote to nearly a quarter of the voting population.

Iets is aan die gebeur, soos ek ook hier reeds vroeër begin vermoed het! In die IT wêreld sê hulle dat die twee groot magte is die Boomers en die Millenials. Ek het vandag ‘n gesprek met ‘n paar mense gehad waar ek geclaim het dat dit dalk waar mag wees in die kerk ook. En dalk is dit waar in die politiek ook. Dit is die Millenials wat die alternatief op Boomer sosiale organisasie sal bring. OK, dalk push ek hierdie quote nou te ver, maar ek is regtig opgewonde om te sien dat daar ‘n hernude belangstelling in die politief onder 20-something Suid Afrikaners is!

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: