vakansie

Ek is nou moeg. Ek is nou vrek moeg. Doodmoeg doen nie reg aan hoe ek nou voel nie. So ek is nou oppad op vakansie. Gaan rus, ontspan, sekerlik worry oor hierdie wêreld en sy probleme, in die groep vriende waarmee ek saam vakansie gaan kan dit nie anders nie, maar ek gaan nie verder try om enigiemand te oortuig van enigiets vir ‘n paar dae nie. Ek gaan ook waarskynlik nie blog nie. So ek groet jou!

My trein stop Saterdag in Kaapstad, en dan sal ek daar rondhang vir so amper 2 weke. As jy van daai wêreld is, en wil voorstelle maak vir ons tydjie daar, doen gerus so.

Advertisements

One Response to vakansie

  1. 2dayi sê:

    Gaan loop Longstraat, begin bo, draai onder by Strand en loop weer op vat ‘n links by short market en stap af adderley straat toe na die blomme mark. Stap terug en sit by Vida e Cafe op die groentemark plein en drink ‘n sterk koppie koffie en kyk vir die mense. Stap dan weer terug Long toe, gaan eet lunch be Cape to Cuba op die stoep en hou die bedrywigehede van longstraat van daar af dop. Dis ‘n amazing dag. Ek het dit laas week gedoen, en ek bly in die kaap, kan nie genoeg kry van longstraat nie. Enjoy jou vakansie!!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: