let it be known!!!

As jy vriende is met Ferdie, gaan vra hom maar, ek het baie tyd spandeer om na sy maatjies en hom te luister in my lewe. Ek is nou moeg daarvoor. Hierdie blog is my persoonlike ruimte op die internet. Die about page verduidelik hoekom ek blog. Vir die fundamentaliste daar buite, en die paar wat my blog clutter, gaan clutter asseblief op ‘n ander plek. Julle is oor en oor vir koffie genooi, maar het verkies om nie van die uitnodiging gebruik te maak nie, so hoekom moet ek julle langer los om ander te verketter op my blog?

Jimmy Wales, stigter van wikipedia, verwys in hierdie video daarna dat die wêreld verdeel is tussen die thoughtfull en die jerks. Op hierdie blog sal ek besluit wie’s die thoughtfull en wie’s nie. Op jou blog kan jy besluit.

Ek blog nou al twee en ‘n half jaar, en het nog nooit comments gemoderate nie, en nog niks behalwe spam delete nie. Maar dit moet ongelukkig nou verander. My comment moderation word nou aangeskakel, en enige comments wat verder mik in die rigting dat sekere mense dwaalleer verkondig gaan dood eenvoudig nie gepublish word nie. En as jy deel daarvan was om my tyd die laaste paar dae te mors deur massas teks en nie my koffie uitnodigings aanvaar of eers op gereageer het nie, dan gaan jou goed nie verskyn nie.

Can I here an Amen there again?

Advertisements

3 Responses to let it be known!!!

  1. Netekke sê:

    Hmmmmm iets is nie reg hier nie. Verskuilde agendas??

  2. tiaan sê:

    Amen! Soos altyd gooi ek my gewig in by, uhm, mense wat nugter dink. Soos ons! En met nugter bedoel ek oor ‘n glas of bottel goeie Merlot…

  3. Duusman sê:

    Ek sal AMEN se^.

    Ek blog en neem deel in die hoop om iets te leer.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: