kan die kerk Zume se woorde herhaal

Soos wat die dae na die verkiesing aanstap, kry ek meer en meer vrede oor die uitslat, dink ek meer en meer dat President Zuma net dalk ‘n goeie job hiervan kan maak, ons net dalk een helse verassing kan gee. Wel, ek hoop regtig hy doen!

Ek weet die ANC het nie altyd ‘n goeie rekord van deliver op hulle verkiesings-beloftes nie, maar ek kan nie help om te wonder of die kerk hierdie woorde sal herhaal nie. Hoeveel kerke sal bereid wees om net vir een Sondag saam te bely, te onderneem, hierdie woorde:

For as long as there are South Africans who die from preventable disease;
For as long as there are workers who struggle to feed their families;
For as long as there are communities without clean water, decent shelter or proper sanitation;
For as long as there are rural dwellers unable to make a decent living from the land on which they live;
For as long as there are women who are subjected to discrimination, exploitation or abuse;
For as long as there are children who do not have the means nor the opportunity to receive a decent education;
For as long as there are people who are unable to find work, we shall not rest, and we dare not falter.

Jy kan die hele speech hier lees.

Advertisements

One Response to kan die kerk Zume se woorde herhaal

  1. Cara Meintjes sê:

    Ja. Christene kan ongelooflik geestelik wees maar dan lig loop vir die brood-en-botter kwessies, die weduwees en weeskinders. Dit freak my uit hoe maklik ek dit ook doen.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: